Eagles struikel oor Nederlandse hekkie
Krieket
Die FNB Eagles se hoop om hul goeie begin in die IKR se Wêreldbekerliga 2-minireeks voort te sit, het ’n knou gekry nadat Nederland hulle met 58 lopies verslaan het.
Namibië en Nepal het elk reeds ’n Internasionale Eendagwedstryd (ODI) teen Nederland verloor in die huidige minireeks van die Internasionale Krieketraad (IKR) se Wêreldbekerlig
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie