Eagles maak kleingeld van teenstanders

Krieket
Die Namibiërs se kolwers en boulers het albei uitgeblink om hul sterk vorm in die internasionale T20-reeks voort te sit.
Tielman van Lill
Die Namibiese FNB Eagles het Saterdag by die FNB Namibië Krieketstadion hul tweede internasionale T20-wedstryd met 90 lopies teen Nigerië gewen.Die Eagles het eerste gekolf en 19
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer