Eagles breek Proteas se aanslag opnuut

Krieket
Dis nog vroeg in die driehoekige reeks, maar vir nou Namibië gloei opnuut in die aandag van die krieketwêreld.
Andrew Poolman
“Dit voel onwerklik,” het JJ Smit – aangewys as speler van die wedstryd danksy sy boulvertoning van 3 vir 31 in Namibië se tweede T20I-oorwinning oor Suid-Afrika – tydens
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer