Eagles beklink tweede oorwinning teen Vidarbha

Krieket
Die FNB Eagles het hul goeie vorm voortgesit deur Vidarbha met sewe paaltjies in Windhoek te klop en sodoende 'n tweede agtereenvolgende oorwinning in die vyfwedstryd-eendagreeks te behaal.
Tielman van Lill
Die FNB Eagles het Saterdagmiddag hul tweede eendagwedstryd (50 boulbeurte per span) teen Vidarbha, die besoekende Indiese staatspan, by die FNB Namibië Krieketstadion in Windhoek
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer