Eagles behaal eerste sege in Utrecht

Krieket
’n Uitstaande boulvertoning deur JJ Smit en stewige kolfwerk van Michael van Lingen en Jan Frylinck het Namibië na ’n sege van agt paaltjies gelei.
Tielman van Lill
Die FNB Eagles het Woensdag hul eerste Internasionale Eendagkrieketwedstryd (ODI) teen Nepal in Utrecht, Nederland, met agt paaltjies gewen.Kaptein Gerhard Erasmus het die loot gew
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer