Drikus waardeer kanniedood wat hom tot Rhino Run-sege druk

Fietsry
Die Namibiër is trots dat hy sy twee groot ultra-resiese van die jaar gewen het – maar die Rhino Run verskaf hom spesiale bevrediging.
Andrew Poolman
Namibië se koning van ultra-uithouwedrenne het gisteroggend die eindstreep van die 2 835 kilometer lange Rhino Run bereik, wat van Windhoek tot in Graaff-Reinet (Robert Sobukwe To
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer