Drikus vat vroeg die voortou in Rhino Run

Fietsry
Op dag een, ‘n tydjie ná die middaguur gister, het dié twee voorlopers reeds verby die 200 km-merk beweeg.
Andrew Poolman
Die Namibiese ultra-fietsryer Drikus Coetzee is oorgehaal om in die komende dae opnuut ‘n gedugte rekordtyd op te stel in die Rhino Run wat gisteroggend by Christuskirche in Wind
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer