Drietal na Kampala ingevlieg vir Emirate-botsing

Rugby
'n String professionele spelers kon nie die ekstra week bly vir die maak-of-breek wedstryd teen die Emirate nie.
Andrew Poolman
Drie plaasvervangers is uit Windhoek ingevlieg om by die Namibiese rugbyspan in Kampala, Uganda, aan te sluit vir die kwalifiserende valbylwedstryd teen die Verenigde Arabiese Emir
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer