Dippenaar druk stempel op Tara af
Motorsport
Die feit dat net 'n enkele span weens teenspoed uit die tydren moes onttrek, was besonder ongewoon.
‘n Besonderse mylpaal is tydens die 55ste weergawe van die Shell V-Power Tara-tydren die afgelope naweek aangeteken. Vyftien van die 16 inskrywings in beide die S-klas en Uitdaag
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie