Damian sy land se eerste dubbele Afrika-kampioen
Gevegsport
Die vlieggewig het met die enigste goue medalje sy land se vlag hoog laat wapper.
Die MMA-vegter Damian Muller het Saterdagaand by die Afrika-kampioenskap in Windhoek geskiedenis gemaak toe hy in die eindgeveg vir Obakeng Mahura van Suid-Afrika geklop het.Muller
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie