Boulers met truuks en kolwers met slaankrag in franchise-stryd

Krieket
Kompeterende krieket is in die vooruitsig voordat die kampioenspan Sondag bepaal sal word.
Andrew Poolman
Die Krieket Namibië Franchise T20-reeks se titel vir 2025 is op die spel in die ses wedstryde wat Vrydag, Saterdag en Sondag by die FNB Namibiese Krieketstadion in Olympia gespeel
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer