Beers in spesiale klein groep wat drie Epic-titels wen

Bergfietsry
Die onstuitbare Nederlander Anne Terpstra en die Switser Nicole Koller het vanjaar elk van die sewe skofte in die vrouetoer gewen.
Annchen Nel
Matthew Beers en Howard Grotts het Sondag derde geëindig in die laaste skof, maar dit was goed genoeg om as die 2024 Absa Cape Epic-wenners bekroon te word.Beers bevind hom nou in
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer