Bartsch en Himmel kraai koning in die Noorde
Motorsport
Die Tsumeb-tydren het weer opwindende motorsport opgelewer, waar Wido Bartsch en Marko Himmel met indrukwekkende vertonings die botoon in hul onderskeie afdelings gevoer het.
Die derde ronde van die Namibiese nasionale tydrenkampioenskap het die afgelope Saterdag weer sy gebruiklike vuurwerke by Tsumeb gelewer.Wido Bartsch en sy navigator, Raymond
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie