Aussie-kolwer plunder 129* teen Namibië op dag een

Krieket
Die botsing teen die houer van die wêreldtitel kan vir Gerrie Snyman en sy manne van waarde wees vorentoe.
Andrew Poolman
Die Namibiese 40-plus veteranekrieketspan het Sondag sy hande vol gehad in sy openingswedstryd by die Internasionale Meesterskrieket (IMC) Wêreldbekertoernooi in Guyana se hoofsta
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer