Aurelio Plato lei sewesspan na Mauritius

Sewesrugby
In die seweskode is Namibië een van die buiteperde in kontinentale kompetisie, maar streef om vanaf aanstaande naweek vordering op die ranglys te maak.
Andrew Poolman
Namibië is hoopvol om in die komende Rugby Afrika Sewesreekstoernooi in Mauritius op 3 en 4 Oktober ‘n stewige eindposisie te behaal.Afrigter Justin Nel en sy span vertrek vanda
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer