Wys jóú WB-gees
Of jy nou tuis is of tussen die skare in Frankryk – wys ons hoe jy Namibië ondersteun. “Tag” Republikein in jou foto’s op sosiale media en spog met jou Namibiese rugbytrui, versnaperinge, Namibiese vlag of geverfde gesig. Staan agter ons span en versprei die gees.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie