Yasmeen Khan (links) en Kayleen Green het tot die laaste bal vir 'n sege geveg. Foto Krieket Namibië
Yasmeen Khan (links) en Kayleen Green het tot die laaste bal vir 'n sege geveg. Foto Krieket Namibië

Uganda uitoorlê Eagles met drie lopies

Krieket
In 'n spannende botsing het Yasmeen Khan (40 nie uit nie) die Namibiërs so byna tot 'n oorwinning teen Uganda geneem.
Tielman Van Lill
Ná hul puik vordering om vyf uit ses wedstryde te wen en die eindstryd van die Capricorn Vierhoekige Internasionale T20-toernooi as die gunsteling te betree, het die Namibiese vrouespan gister met drie lopies naelskraap oor die laaste hekkie gestruikel.

Uganda, met 93 vir die verlies van vyf paaltjies in 20 boulbeurte, se spelers het van vreugde gebokspring nadat hulle die Capricorn Vroue-Eagles by die United-veld op dramatiese wyse geklop het.

Die Namibiërs het 13 lopies van die laaste boulbeurt vir ’n oorwinning kortgekom, maar kon toe net nege versamel op die stadige buiteveld vanweë die swaar reënweer wat dit vroeër onwaarskynlik laat lyk het dat die finaal gespeel sou kon word.

Vroeër kon Uganda in hul eerste ses boulbeurte ook sewe lopies vir die verlies van een paaltjie aanteken. Janet Mbabazi en Prosscovia Alako het hierna egter die pas versnel en binne vier boulbeurte die telling tot 31/1 gevoer.

In die laaste tien boulbeurte is die Eagle-boulers teen 6.2 lopies per boulbeurt gepeper.

Nie eens die verlies van Alako (14 lopies) en Mbazi (18, 3x4) in die twaalfde boulbeurt kon Uganda se momentum rem toe hulle binne vier aflewerings van Kayleen Green tot 36/3 geskud is nie.

Stephani Nampiina en Immaculate Nakisuuyi het in die volgende vier boulbeurte die wilgerlat kwistig vir 31 lopies ingelê en die telling tot 67/4 gevoer nadat Nampina (22 van 12 balle, 1x4, 2x6) Green se derde slagoffer geword het.

Die laaste vyf boulbeurte was ietwat meer besadig toe Uganda slegs 26 lopies teen 5.2 per beurt kon aanteken. Nakisuuyi eindig op 26 nie uit nie (28 b, 2x4, 1x6), terwyl Kevin Awino (2) asook Phiona Kulume en Rita Musamali elk drie lopies bydra. Gesamentlik slaan die Ugandese ses viere en drie sesse.

Green (3 paaltjies vir 22 in 4 beurte) was Namibië se voorste bouler wat slagoffers bewerkstellig het. Wilka Mwatile (0/6 in 4, 2 leeg) was onder die omstandighede onspeelbaar en Victoria Hamunyela was ook goed met 0/12 in 4. Namibië staan net vyf ekstras af.

Suné Wittmann, Adri van der Merwe en Mwatile het in dié toernooi met tye goeie tellings aangeteken, maar kon gister nie hul stempel met die kolf afdruk nie.

Yasmeen Khan (40 nie uit nie van 52 b, 3x4), Wittmann (gevang vir 5 van 9 b), Van der Merwe (uitgehardloop vir 12 van 19 b, 1x4), Arrasta Diergaardt (uitgehardloop vir 6 van 7 b), Mwatile (gevang vir 7 van 10 b), Green (11 nie uit nie van 23 b, 1x4) het Namibië se lopies behaal.

Die naatboulers Irene Alumo (2/8 in 3) en Mbabazi (0/18 in 4) asook die draaibalboulers Sarah Akiteng (0/14 in 4) en Concy Aweko (0/16 in 4) het die Namibiërs met uitstekende boulwerk onder druk geplaas.

Irené van Zyl, kaptein van die Eagles, het agterna gesê dit was teleurstellend om ná vyf opeenvolgende oorwinnings nie die doodskoot te kon toedien nie.

“Uganda het vandag sterk uitgekom, hoewel ons hulle aanvanklik baie goed beperk het. Ek voel ons het as ’n boul- en veldwerkeenheid ’n goeie toernooi beleef hoewel daardie laaste paar lopies uiteindelik te veel was.

“Dit was wonderlik dat ons toeskouers by ons wedstryde kon hê en ek is baie trots op die meisies. Wilka het uitmuntend geboul en Suné, Vicky Hamunyela en Arrasta ... die hele span het met tye bygedra tot wat ons beleef het.

“Ons veldwerk was ’n sterk punt in die toernooi en dit is ’n verblydende aspek.”

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe SerieA: Bologna 3 vs 3 Juventus | Salernitana 1 vs 2 Hellas Verona | AS Roma 1 vs 0 Genoa | Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Monza 0 vs 1 Frosinone | Udinese 1 vs 1 Empoli | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion Katima Mulilo: 11° | 30° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 11° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 11° | 26° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 26° Henties Bay: 20° | 35° Wind speed: 46km/h, Wind direction: NE, Low tide: 07:38, High tide: 14:01, Low Tide: 19:40, High tide: 02:00 Swakopmund: 19° | 27° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:36, High tide: 13:59, Low Tide: 19:38, High tide: 02:00 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:36, High tide: 13:58, Low Tide: 19:38, High tide: 02:00 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 32° Ariamsvlei: 17° | 31° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 25° Antananarivo: 10° | 19° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 18° | 26° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 14° | 19° Durban: 17° | 27° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 14° | 25° Harare: 11° | 25° Currency: GBP to NAD 23.06 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.18 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.8 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.47 | USD to EGP 46.59 | USD to KES 130.73 | USD to NGN 1529.85 | USD to ZAR 18.21 | USD to ZMW 25.73 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27228.85 Down -0.32% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 426.53/OZ UP +0.25% | Copper US$ 5.07/lb UP +0.28% | Zinc US$ 3 152.30/T UP 0.53% | Brent Crude Oil US$ 83.93/BBP DOWN -0.0015 | Platinum US$ 1 050.50/OZ DOWN -0.0321 Sport results: Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe SerieA: Bologna 3 vs 3 Juventus | Salernitana 1 vs 2 Hellas Verona | AS Roma 1 vs 0 Genoa | Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Monza 0 vs 1 Frosinone | Udinese 1 vs 1 Empoli | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion Weather: Katima Mulilo: 11° | 30° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 11° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 11° | 26° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 26° Henties Bay: 20° | 35° Wind speed: 46km/h, Wind direction: NE, Low tide: 07:38, High tide: 14:01, Low Tide: 19:40, High tide: 02:00 Swakopmund: 19° | 27° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:36, High tide: 13:59, Low Tide: 19:38, High tide: 02:00 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:36, High tide: 13:58, Low Tide: 19:38, High tide: 02:00 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 32° Ariamsvlei: 17° | 31° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 25° Antananarivo: 10° | 19° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 18° | 26° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 14° | 19° Durban: 17° | 27° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 14° | 25° Harare: 11° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.06 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.18 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.8 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.47 | USD to EGP 46.59 | USD to KES 130.73 | USD to NGN 1529.85 | USD to ZAR 18.21 | USD to ZMW 25.73 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27228.85 Down -0.32% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 426.53/OZ UP +0.25% | Copper US$ 5.07/lb UP +0.28% | Zinc US$ 3 152.30/T UP 0.53% | Brent Crude Oil US$ 83.93/BBP DOWN -0.0015 | Platinum US$ 1 050.50/OZ DOWN -0.0321