Twee nasionale rekords spat by kampioenskap

Atletiek
Terwyl Christine Mboma in die VSA 'n allemintige verbetering op die nasionale 100-rekord gemaak het, het nog Namibiërs in Windhoek vir kontinentale geleenthede gekwalifiseer.
Tielman van Lill en Andrew Poolman
Atletiek Namibië se senior nasionale kampioenskap met 39 items op die program is die afgelope naweek suksesvol by die Onafhanklikstadion in Windhoek afgehandel.Ryan Williams en Fr
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer