Suburbs óf Rooi Bulle moet uitgeskakel word
Klubrugby
Op die laaste naweek voor die semifinale het vyf spanne nog 'n geleentheid om vir die halfeindrondte te kwalifiseer. Grootfontein, United en Reho Falcon is die enigste klubs wat reeds uitgeskakel is.
Die 14de en finale rondte wedstryde in die Namibië Rugby-unie (NRU) se premierliga sal môremiddag die samestelling van die halfeindstryde vir 2022 bepaal, wat tans op ’n mespun
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie