Stryd om Wêreldbeker-plekke in Windhoek
Krieket
Die verloorder tussen Namibië en Zimbabwe sal geen verdere glips kan bekostig nie.
Die Internasionale Krieketraad (ICC) se Afrika-streektoernooi ter kwalifisering vir die 2024 T20-Wêreldbeker begin vandag met ’n knal in Windhoek met die botsing tussen die twee
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie