Steil bulte wag op Eagles in Glasgow

Krieket
Afrigter Pierre de Bruyn sê dis noodsaaklik om al vier wedstryde op die toer te wen.
Tielman van Lill
Die Richelieu Eagles het dié week na Glasgow vir die Internasionale Krieketraad (ICC) se Wêreldbeker Liga 2-toernooi teen die gasheerspan Skotland en Nepal vertrek.

Die Eagles sal van komende Sondag tot 16 Julie in twee internasionale eendagwedstryde (ODI’s) teen beide Skotland en Nepal speel. Skotland is tans twaalfde op die ODI-wêreldranglys, Namibië 18de en Nepal 19de.

In die Wêreldbeker Liga 2-reeks (2019-2023) is die huidige stand: 1 Oman (44 punte ná 36 wedstryde, 21 gewen), 2 Skotland (28 ná 20, 13), 3 Verenigde Arabiese Emirate (26 ná 22, 12), 4 Verenigde State van Amerika (23 ná 24, 11), 5 Nepal (15 ná 16, 7), 6 Namibië (14 ná 14, 7), 8 Papoea-Nieu-Guinee (2 ná 20, 1).

Al agt lande speel 36 ODI-wedstryde en die Eagles sal teen Maart 2023 die 22 ingehaal het wat hulle weens Covid-beperkings nie kon speel nie.

Te midde van die Eagles se min onlangse ODI’s is Gerhard Erasmus (95ste) tans die enigste Namibiese kolwer op die ICC se ODI-kolwersranglys. Geen Eagles-boulers of veelsydige spelers verskyn op dié ranglys nie.

Die 38-jarige Kyle Coetzer het onlangs as kaptein van Skotland uitgetree en die span word voortaan deur Richie Berrington (35) aangevoer. Coetzer het Skotland in 214 ODI-wedstryde verteenwoordig waarvan hy in 110 die kaptein was.

Pierre de Bruyn, hoofafrigter van die Eagles, het aan Republikein gesê: “Ons is gereed vir die reeks teen Skotland en Nepal en ons moet dit wen. Dis van absolute kardinale belang dat die Eagles al vier ons ODI’s moet inpalm om op Skotland (65%) en Oman (58%) se wenpersentasies in te haal, wat baie goed is.

“Ons het ’n baie sterk groep spelers hier wat vir ons sukses kan behaal. Die Eagles het boulers en kolwers wat die afgelope tyd baie goed gevaar het.

“Lo-han Louwrens het uitstekend teen Hongkong in eendagwedstryde gekolf met twee vyftigtalle en ’n 100 agter sy naam. Daar is die belowende jong Divan la Cock wat soveel potensiaal en talent wys. In die middelorde het ons Gerhard Erasmus, David Wiese en JJ Smit.

“Dit gaan nie maklik teen ’n baie sterk Skotlandspan op hul tuiswerf wees nie en die spelers sal in sekere situasies die druk moet hanteer. Weersomstandighede speel ’n geweldige groot rol as jy kolf en ons sal dit so gou as moontlik onder die knie moet kry.

“Ons sal baie goed volgens die toestande moet beplan en proaktief in ons besluite wees. Die spelers sal baie gedissiplineerd moet wees en die basiese dinge reg doen. Kolwers sal groot vennootskappe moet bewerkstellig en so lank as moontlik kolf.

“In hierdie formaat moet jy groot tellings kry en om te wen het ons honderdtalle nodig. In ons topvyf kolwers sal ons met twee of drie 100-talle moet wegloop om die reeks met drie oorwinnings in Skotland te verseker.

“Alle moontlike voorbereiding wat die Eagles kon doen, is afgehandel. Die CWCL 2 maak binne die volgende nege maande klaar en dan wil ons nie sit en sê ons moes dit of dat anders gedoen het nie, want dan is dit te laat.”

Die Richelieu Eagles toerspan en hul ODI-statistiek (altesaam 122 wedstryde, 2686 lopies)

1 Gerhard Erasmus (27): Kaptein/kolwer/bouler (13 wedstryde, 497 lopies van 629 balle teen gemiddeld 41.41 lopies per kolfbeurt, 39x4, 7x6, lopietempo 79 persent). Boul: 0 paaltjies vir 75 lopies in 17 boulbeurte, ekonomie 4.41.

2 Craig Williams (38): Kolwer (15, 461, 580 b @ 35.46, 39x4, 8x1, 79.48 persent).

3 JJ Smit (26): Onderkaptein, kolwer (15, 432, 498 b @ 33.23, 21x4, 21x6, 86.74%).

4 Zane Green (25): Paaltjiewagter/kolwer (10, 282, 362 b @ 28.2, 29x4, 4x6, 77.90%).

5 Jan Frylinck (28): Kolwer (15, 278, 303 b @ 27.80, 15x4, 8x6, 91.74%). Bouler: 21/545 in 116.5 teen 25.95 per paaltjie, ekon 4.67.

6 David Wiese (37): Kolwer (11, 267, 278 b @ 29.66, 19x4, 9x6, 96.04%). Bouler: 12/543 in 90 @ 45.25, ekon 6.03.

7 Nicol Loftie-Eaton (21): Kolwer (6, 196, 276 b @ 32.66, 12x4, 71%).

8 Divan la Cock (19): Kolwer (2 A-klaswedstryde: 85, 88 b @ 42.5, 12x4, 2x6, 96.59%).

9 Ruben Trumpelmann (24): Kolwer (7, 71, 91 b @ 14.20, 3x4, 3x6, 78.02%). Bouler 10/347 in 64 @ 34.70, ekon 5.40.

10 Bernard Scholtz (31): Kolwer (14, 58, 115 b @ 19.33, 2x4, 50.43%). Bouler 14/413 in 103 @ 29.50, ekon 4.

11 Picky Ya France (32): Kolwer (10, 33, 34 b @ 16.5, 2x4, 1x6, 97%). Bouler 6/221 in 50 @ 36.83, ekon 4.42.

12 Lo-han Louwrens (23): Kolwer/paaltjiewagter (1, 14, 19 b, 1x4, 73.68).

13 Tangeni Lungameni (30): Kolwer (4, 12, 16 b @ 12, 75%). Bouler: 4/117 in 25 @ 29.25, ekon 4.68.

14 Ben Shikongo (22): Bouler (1 ODI) 2/41 in 6 @ 20.5, ekon 6.83.

Kommentaar

David Louw 1 Jaar Gelede11 July 2022

Weet nie hoekom geld so gemors word nie. Eagles gaan in elk geval laaste eindig!!

Rapporteer

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal LaLiga: Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 12° | 30° Rundu: 11° | 29° Eenhana: 14° | 31° Oshakati: 14° | 30° Ruacana: 14° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 11° | 26° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 19° | 34° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SE, Low tide: 03:18, High tide: 09:17, Low Tide: 15:19, High tide: 22:12 Swakopmund: 19° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:15, Low Tide: 15:17, High tide: 22:10 Walvis Bay: 23° | 35° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:14, Low Tide: 15:17, High tide: 22:09 Rehoboth: 13° | 26° Mariental: 16° | 28° Keetmanshoop: 19° | 28° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 36° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 16° | 29° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 15° | 28° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 25° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 25° Currency: GBP to NAD 23.14 | EUR to NAD 19.9 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.34 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.85 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.56 | USD to EGP 46.78 | USD to KES 129.98 | USD to NGN 1519 | USD to ZAR 18.34 | USD to ZMW 25.05 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13501.46 Down -0.29% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25339.77 Down -0.16% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 370.69/OZ UP +0.63% | Copper US$ 4.86/lb DOWN -0.0045 | Zinc US$ 2 986.50/T DOWN -0.16% | Brent Crude Oil US$ 82.15/BBP DOWN -0.0123 | Platinum US$ 1 050.10/OZ UP +0.61% Sport results: Premier League: Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal LaLiga: Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 12° | 30° Rundu: 11° | 29° Eenhana: 14° | 31° Oshakati: 14° | 30° Ruacana: 14° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 11° | 26° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 19° | 34° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SE, Low tide: 03:18, High tide: 09:17, Low Tide: 15:19, High tide: 22:12 Swakopmund: 19° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:15, Low Tide: 15:17, High tide: 22:10 Walvis Bay: 23° | 35° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:14, Low Tide: 15:17, High tide: 22:09 Rehoboth: 13° | 26° Mariental: 16° | 28° Keetmanshoop: 19° | 28° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 36° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 16° | 29° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 15° | 28° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 25° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.14 | EUR to NAD 19.9 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.34 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.85 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.56 | USD to EGP 46.78 | USD to KES 129.98 | USD to NGN 1519 | USD to ZAR 18.34 | USD to ZMW 25.05 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13501.46 Down -0.29% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25339.77 Down -0.16% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 370.69/OZ UP +0.63% | Copper US$ 4.86/lb DOWN -0.0045 | Zinc US$ 2 986.50/T DOWN -0.16% | Brent Crude Oil US$ 82.15/BBP DOWN -0.0123 | Platinum US$ 1 050.10/OZ UP +0.61%