Span na o.13 Cravenweek aangekondig
Skolerugby
Ná afloop van proewe vandeesweek tussen streekspanne in Windhoek is die Namibiese 23-tal aangewys wat volgende maand sake by die o.13 Cravenweek vir Laerskole gaan uitspook.
Vir die gesogte toernooi van 26 Junie tot 1 Julie op Krugersdorp sal die Namibiërs hul terugkeer maak, nadat geen toernooie tydens 2020 of verlede jaar aangebied kon word nie.
Die aangewese afrigters is mnre. Brian Titus van Rosh Pinah en Philip van Niekerk van Walvisbaai.
Die spanbestuurder mnr. Ernest Groenewald en voorsitter van laerskolerugby, mnr. Mauritz Thirion, sal die seuns ook vergesel.
Die spankaptein sal later aangekondig word.
Die Namibiese Skolesportunie (NSSU) se o.13-rugbyspan, geborg deur Sanlam Namibië, se samestelling vir hul openingswedstryd teen die Luiperds is soos volg:
1 Natangwe Shandjuuka
2 Henro Anthonissen
3 Reinhardt van Niekerk
4 Sammy Rossouw
5 Jay-dee Swartbooi
6 Jayden Mostert
7 Operi Katjitundu
8 Adriaan Ludeke
9 Matt-Reece Izaaks
10 Mathew Raubenheimer
11 Bradley Beukes
12 Armand Esterhuizen
13 Lian Kittler
14 Jaydrian Jansen
15 Drikus Maartens
Reserwes: Izak de Klerk, Stefan Horn, Jayden van Wyk, Slade Isaacs, Juan Damens, Dan-Dre du Plessis, Oliver Seager, Dehano Isaack.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie