Soos ’n missiel
            
                                                            Feddy Mazila van Trustco United se tweede span duik oor vir ’n drie tydens laas Saterdag se tien-aan-’n-kanttoernooi wat dié klub jaarliks aanbied. United se tweede span het in die reserwe-afdeling die eindstryd met 19-12 teen Kudus II van Walvisbaai gewen. Foto Brian Munango
                                    
            
        

                
                        
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie