Skietspanne druk Proteas in ’n blik
Jaggeweerskiet
                                    
                                                            Die Namibiese Jaggeweerskietvereniging se nasionale manspan, nasionale .222/.223-span en Presidentspan het onlangs by die plaas Hoffnung buite die hoofstad die algehele goud teen Suid-Afrika se Proteas opgeraap.
Die nasionale vrouespan en gemengde Nasionale junior span het beide silwermedaljes teen hul Suid-Afrikaanse eweknieë beklink.
Namibië se sukses sluit ‘n totaal van 38 individuele goue, silwer- en bronsmedaljes in.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie