Skaakfederasie in warm water oor Kenia-toer
Borgskap van NSSU ontvang
                                    Ouers van skaakspelers wat Namibië in Kenia verteenwoordig het, is warm onder die kraag omdat hulle ten spyte van 'n borgskap steeds die volle bedrag vir die toer moes betaal. 
                        
            
            
            
                                                        Verskeie ouers en voogde van 29 spelers wat in Mei vanjaar aan die Afrikaskole Individuele Skaakkampioenskappe in Nairobi in Kenia deelgeneem het, het die Namibiese Skaakfederasie 
                    ...
                    
                                            
        
                            If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.    
                        
                                    
            

                        
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie