Die Capricorn Eagles moes gister die knie met vier paaltjies teen Uganda buig. Foto Krieket Namibië
Die Capricorn Eagles moes gister die knie met vier paaltjies teen Uganda buig. Foto Krieket Namibië

She Cranes wen danksy draaiers

Krieket
'n Groot oorwinning môre teen Rwanda is ononderhandelbaar as die Namibiërs die semifinaal wil haal.
Tielman Van Lill
Namibië se Capricorn Eagles vrouekrieketspan het gister die wind van voor gekry in die ICC T20 Wêreldbeker-uitduntoernooi waarin agt Afrika-spanne in Entebbe in Uganda gewikkel is.

Afrigter Francois van der Merwe se span is ná hul eerste nederlaag nog nie die doodskoot toegedien nie, maar is nou onder ekstra druk om vandag met Rwanda af te reken en deur te glip semifinaal toe.

Net die toptwee spanne in die Afrika-toernooi sal deurdring tot die wêreldwye uitduntoernooi wat volgende jaar in Dubai gespeel word.

Uganda se She Cranes, aangemoedig deur entoesiastiese vlagswaaiende tuisondersteuners, het Namibië vir net 92 lopies in 19.5 boulbeurte uitgehaal en in die proses gebreke in die modering uitegwys.

Uganda (93/6 in 18.4) het hul tuiskennis van die kolfblad goed benut en onder druk kopgehou om die Namibiese aanslag te bowe te kom.

Die draaiboulers Consylate Aweko (kaptein en speler van die wedstryd, met 3/16 en 11 nie uit nie van 11 balle) en die tienerjarige Lonah Anyait (3/19) was met ses paaltjies tussen hulle ’n doring in die Namibiese vlees.

Net Irene Alumo het in een boulbeurt met 12 lopies pak gekry.

Yasmeen Khan, wat twee dae tevore ’n vyftigtal teen Nigerië behaal het, het 15 aangeteken (2x4). Sy is steeds die voorste lopiemaker in die toernooi, maar sy moes terugstap toe sy van haar 17de bal met ’n reguit dryfhou naby die grenstou uitgevang is.

Suné Wittmann het drie viere geslaan voor sy op 17 (23 balle) uitgevang is.

Kayleen Green (22 van 29 balle) het een vier geslaan en ook ’n vier gehardloop tydens ’n vennootskap met Sylvia Shihepo.

PROBEER TERUGVEG

Die lae totaal het beteken dat die Namibiese boulaanval die She Cranes vir minder as 92 moes uitknikker. Die gasheer het gemaklik teen bykans vyf per boulbeurt in die eerste nege beurte gevorder, maar toe die Eagles die eerste vier paaltjies met die Ugandese totaal op 19, 28, 40 en 44 plattrek, was die uitslag nog in die weegskaal.

Victoria Hamunyela, Namibië se boulheldin, het met drie paaltjies vir elf in vier boulbeurte haar kant gebring (17 leë balle). Hoewel Kayleen Green net een slagoffer kon eis, was haar boulwerk die spaarsamigste van beide spanne (net agt lopies in vier boulbeurte).

Kaptein Irené van Zyl het sewe boulers ingespan, insluitend haarself (0/22 in 2.4). Selfs Mezerly Gorases het halfpad deur die handskoene as paaltjiewagter aan Green oorhandig en met 1/8 in 2 boulbeurte uitgeblink.

Naomi Benjamin (0/8 in 2) se syfers was ewe puik en sy het ook ’n puik vangskoot met een hand bo haar kop in die buiteveld vasgehou om Rita Musamali (16 van 20) terug te stuur.

Uganda het egter nie kop verloor nie. Hul sewe- en agtkolwers Malisa Arikot (10*) en kaptein Aweko (11*) het die oorwinning in 18.4 boulbeurte met vier paaltjies beklink.

NABETRAGTING

Irené van Zyl het agterna in die uitsaaier se onderhoud gesê haar span se kolftotaal was sowat 30 lopies te min.

“Twee-en-negentig lopies kan jou ook maar net so ver bring. Ons weet uit ondervinding Uganda het baie veggees.

“Dit kos nie ’n towerformule om die rede vir die nederlaag uit te werk nie. Ons span het ’n paar sakies om te bespreek voor ons volgende wedstryd teen Rwanda (môre, 08:30 in Uganda / 07:30 Namibiese tyd).”

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%