Scholtz boulheld in Wanderers-triomf

Klubkrieket
WHS Old Boys is as titelhouer onttroon nadat hy net 161 lopies op die tolbord kon plaas.
Tielman Van Lill
Krieket Namibië se premierliga-trofee vir die eendagformaat (50 boulbeurte) staan weer by Wanderers-klub nadat die spogklub se eerste span Saterdag die eindstryd teen AMH Motors W
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer