Racing 92 knoop tienerjarige bulstut vas
Rugby
Een van Frankryk se mees suksesvolle en aansienryke klubs het sy eerste Namibiër gekontrakteer.
Die bekendmaking van die 19-jarige stut Herman Coetzee se driejaarkontrak met die Franse spogklub Racing 92 is ’n merkwaardige oomblik vir Namibiese rugby – asook vir die rugby
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie