#PasIn: Sensasionele sege vir Skotte
7de kwalifiserende wedstryd (Groep B) in Bulawayo vir die 2023 Eendagwêreldbeker in Indië.
Skotland (289/9 in 50 beurte) klop Ierland (286/8 in 50) met 1 paaltjie.
Topkolwers
Skotland: Michael Leask (91* van 61 balle), Christopher McBride (56 van 60)
Ierland: Curtis Campher (120 van 108), George Dockrell (69 van 93)
Topboulers
Skotland: Brandon McMullen (5/34 in 7 boulbeurte)
Ierland: Mark Adair (3/57 in 10)
Speler van die wedstryd: Michael Leask (Skotland)

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie