#PasIn: Khan is Speler van die Wedstryd
8ste kwalifiserende wedstryd (Groep B) in Bulawayo vir die 2023 Eendagwêreldbeker in Indië.
Oman (228/5 in 46) trek met ‘n 5 paaltjiesege teen die Emirate (227/8 in 50) die wa deur die drif.
Topkolwers
Oman: Aqib Ilyas (53 van 75 balle), Shoaib Khan (52* van 70), Mohammad Nadeem (50* van 57).
Emirate: Aayan Afzal Khan (58* van 52), Vriitya Aravind (49 van 84).
Topboulers
Oman: Jay Odedra (3/31 in 7 boulbeurte), Bilal Khan (2/46 in 10).
Emirate: Junaid Siddique (3/31 in 9), Rohan Mustafa (2/31 in 6).
Speler van die wedstryd: Shoaib Khan (Oman).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie