#PasIn: Girls on Track-program spring weg

Tielman Van Lill
Die Motorsportfederasie se uitvoerende komitee sê die eerste FIA Girls on Track-program vind op 19 Augustus vanaf 12:00 op die Tony Rust-renbaan plaas. Twintig meisies tussen die ouderdom van 14 en 18 jaar kan inskryf. Inskrywings sluit 16 Augustus. Navrae kan gerig word aan [email protected]. Foto's Verskaf

Kommentaar

Republikein 2025-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer