Pakistan rasend oor Wiese se sesse
Krieket
Die Namibiër het wesenlik bygedra tot die franchise se onverwagse eerste triomf in die Pakistan Superliga.
David Wiese se spesialisrol om aan die einde van ’n T20-kolfbeurt vuurwerke te verskaf, is Sondagaand opnuut uitstekend uitgevoer toe hy die Lahore Qalandars gehelp het om vir di
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie