Old Boys weer bo ná groot sege

Klubkrieket
Andrew Poolman
Met ’n kolftotaal van net 107/6 in 20 boulbeurte het die CCD Tigers hulself min wenkans gegun in gistermiddag se Krieket Namibië T20 premierliga-wedstryd by die Wanderers-veld.W
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer