• Tuisblad
  • Sport
  • NMH se sportuitsendings bereik rekordgetal kykers

NMH se sportuitsendings bereik rekordgetal kykers

Bereik meer as 80 000 mense
Die uitvoerende hoof van NMH het dit as 'n nuwe mylpaal beskryf wat wys die mediahuis het "werklik die veranderende medialandskap tegemoet gekom".
Sportredaksie
Namibia Media Holdings (NMH), die land se grootste mediagroep in private besit, het die afgelope naweek meer as 80 000 mense bereik deur die regstreekse dekking van skolesportgelee
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer