Nelandre, JJ vat Wanderers se hoofpryse

Klubsport
Finaliste in elke kategorie is deur die klub se onderskeie sportkodes (hokkie, krieket, muurbal, netbal, rugby en tafeltennis) aangewys.
Die krieketspeler JJ Smit en die netbalspeler Nelandre Mostert is as Wanderers-sportklub se sportman en sportvrou vir 2022 vereer.

Smit het strawwe kompetisie te bowe gekom om die topprys in te palm bo nog ’n muurbalspeler, Max Endjala (naaswenner, topgekeurde manspeler in die land), asook Christo van der Merwe, kaptein van die eerste rugbyspan van FNB Wanderers wat vanjaar die Namibië Rugby-unie se premierliga-titel verower het. Die Namibiese Ope-kampioen in tafeltennis, Wayne Green, en die hokkiespeler Brandon Lensen was ook benoem.

Smit, wat nie die naweek se toekenningsdinee kon bywoon nie omdat hy saam met die Namibiese Eagles in Australië vir die komende T20 Wêreldbeker is, het in ’n videoboodskap sy waardering uitgespreek en gesê hy is baie lief vir Wanderers.

Die hoogtepunte van Smit se sportjaar het onder meer deelname aan Namibië se T20 Wêreldbeker-debuutverskyning verlede jaar in die Emirate ingesluit, waar die Eagles vriend en vyand verras het deur tot die Supertwaalffase deur te dring en daarna boonop ’n oorwinning teen Ierland te behaal.

Hoewel hy met tye ’n stryd teen ’n knaende kniebesering moes voer, het hy steeds bygedra deur onder meer afrigting van junior spanne, of as kaptein van Wanderers se eerste span, of bystand in die netoefeninge.

• Nelandre Mostert se onlangse hoogtepunte sluit in dat sy die nasionale netbalspan, die Debmarine Desert Jewels, die afgelope twee jare onder meer by die Afrika-kampioenskap en Wêreldbeker-uitduntoernooi verteenwoordig het.

Die gewese Namibiese o.21- en Matiesspeler in die Varsitybeker was ook ’n staatmaker vir Wanderers se eerste span.

Haar prestasies is hoër gereken as die naaswenner britta Haensel (hokkie), Adri Lambert (muurbal) en Mandie van Staden (rugby).

As kategoriewenners het Smit en Mostert elkeen met ’n kroegyskas van Nictus/Defy, asook ’n kontantprys van N$5 000 van Allbet Sports Betting weggestap.

JUNIOR SPORTMAN EN -VROU

Dené van Zyl se opgang as muurbalspeler het haar vanjaar reeds onder meer die SA Skole o.16-titel, die Suid-Afrikaanse o.17-kampioenskap en die Growth Point interprovinsiale o.17-titel besorg. Die tienermeisie is ook die jongste wenner in die geskiedenis van die Namibiese Ope.

Sy het die toekenning as Wanderers se junior sportvrou van die jaar beklink bo die ander finaliste Daniela Walder (hokkie), Janika Biederlack (tafeltennis) en Shandre Jantjies (rugby).

• Die talfeltennisspeler Maximilian Bock is as junior sportman van die jaar bekroon. Hy het die Namibiese span verlede jaar in Botswana, asook by vanjaar se Streek 5-kampioenskap verteenwoordig. Hy het ook onlangs die o.18-manstitel by die Namibiese jeugkampioenskap verower.

Bock het die prys beklink voor JC Balt (krieket), Franco Lambert (muurbal), Dano Kotze (rugby) en Ruben Smith (hokkie).

Bock en Van Zyl is elkeen met N$2 500 van Momentum STI beloon.

ANDER KATEGORIEWENNERS

Beste vordering, mans: Erik Strauss (rugby). Ander finaliste: Janre Olivier (muurbal), Jorn Erdmannsky (hokkie), JC Balt (krieket), Caden Bosman (tafeltennis).

Beste vordering, vroue: Benita Helao (netbal). Ander finaliste: Jacky Steenkamp (muurbal), Waendy Haimdongo (rugby).

Beste nuweling (N$5 000 van Visions Consulting): Simone Cochrane (netbal, matriekmeisie in WHS). Ander finaliste: André van der Berg (rugby), Vasti Oelofse (muurbal), Xander van Rooyen (hokkie), Suné Wittmann (rugby).

Mees toegewyde Wanderers-lid / Beste klubambassadeur: JJ Smit (krieket). Ander finaliste: Steven Berry (muurbal), Maryke Short (hokkie), Hannes Krynauw (tafeltennis), Memory Tjivikua (rugby).

Afrigter van die jaar: Rohan Kitshoff (rugby). Ander finaliste: Sean Wathen (muurbal), Maryke Short (hokkie).

Subkode van die jaar: Rugby – geskiedkundige wenners van drie nasionale klubtitels in die NRU premierliga, reserweliga en vroueliga. Ander finaliste: muurbal, krieket, hokkie.

Kodevoorsitter van die jaar: Willem van Zyl (rugby).

Lang aktiewe diens as lede (almal 20 jaar): Nicolaas Scholtz, Tiaan Louw, Andrew Louw, Pieter Rossouw, Rudi Koekemoer, Adri Lambert, Greg Moore, Steven Berry, André de Jager, Herlu Pretorius, Gwen Lister, Lientjie Koekemoer, Sunette Burden, Juané Louw.

Lang aktiewe diens as lede (almal 30 jaar): Tienie Botha, Gerdus Louwrens (beide muurbal), Flip Louw (rugby).

Lang aktiewe diens as klublid (40 jaar): Johan Kaber (muurbal).

Erelidmaatskap: Eric Eagleton (60 jaar), Liefa van Wyk (50 jaar), Jurie Louw (49 jaar), Dagga Engelbrecht (40 jaar), Wynand Louw (39 jaar), Abe Louw (39 jaar), Trevor Berry, Francois Erasmus, Niel Rossouw, Danie van der Merwe, Johan Kotze, Deon Kotzé, Attie Samuelson, Heinie Prinsloo, Alberto Engelbrecht, Oosie Oosthuizen.

Kommentaar

Republikein 2024-05-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Crystal Palace 4 vs 0 Manchester United SerieA: Udinese 1 vs 1 Napoli | Salernitana 1 vs 2 Atalanta Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 14° | 33° Eenhana: 15° | 34° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 17° | 32° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 19° | 33° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 15° | 18° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:06, High tide: 04:02, Low Tide: 22:18, High tide: 16:30 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:04, High tide: 04:00, Low Tide: 22:16, High tide: 16:28 Walvis Bay: 15° | 21° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:04, High tide: 03:59, Low Tide: 22:16, High tide: 16:27 Rehoboth: 18° | 30° Mariental: 22° | 32° Keetmanshoop: 18° | 32° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 12° | 22° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 10° | 18° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 14° | 29° Lubumbashi: 15° | 28° Mbabane: 14° | 30° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 11° | 22° Lilongwe: 16° | 27° Maputo: 17° | 31° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 13° | 16° Durban: 20° | 33° Johannesburg: 17° | 25° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 15° | 28° Harare: 13° | 27° Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.87 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.46 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.25 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1429.05 | USD to ZAR 18.46 | USD to ZMW 27.35 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77177.44 Up +0.32% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1714.65 Down -0.07% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13418.67 Up +0.32% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25988.93 Down -1.67% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 332.30/OZ UP +1.01% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.77% | Zinc US$ 2 930.10/T UP 0.65% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP DOWN -0.0001 | Platinum US$ 982.79/OZ UP +0.88% Sport results: Premier League: Crystal Palace 4 vs 0 Manchester United SerieA: Udinese 1 vs 1 Napoli | Salernitana 1 vs 2 Atalanta Weather: Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 14° | 33° Eenhana: 15° | 34° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 17° | 32° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 19° | 33° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 15° | 18° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:06, High tide: 04:02, Low Tide: 22:18, High tide: 16:30 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:04, High tide: 04:00, Low Tide: 22:16, High tide: 16:28 Walvis Bay: 15° | 21° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:04, High tide: 03:59, Low Tide: 22:16, High tide: 16:27 Rehoboth: 18° | 30° Mariental: 22° | 32° Keetmanshoop: 18° | 32° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 12° | 22° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 10° | 18° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 14° | 29° Lubumbashi: 15° | 28° Mbabane: 14° | 30° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 11° | 22° Lilongwe: 16° | 27° Maputo: 17° | 31° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 13° | 16° Durban: 20° | 33° Johannesburg: 17° | 25° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 15° | 28° Harare: 13° | 27° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.87 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.46 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.25 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1429.05 | USD to ZAR 18.46 | USD to ZMW 27.35 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77177.44 Up +0.32% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1714.65 Down -0.07% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13418.67 Up +0.32% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25988.93 Down -1.67% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 332.30/OZ UP +1.01% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.77% | Zinc US$ 2 930.10/T UP 0.65% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP DOWN -0.0001 | Platinum US$ 982.79/OZ UP +0.88%