Namibiërs deel in Comrades-belewenis
Padwedlope
Sowat 17 000 atlete sal na verwagting om 05:30 voor die stadsaal in Pietermaritzburg wegspring in die strewe om die spertyd van 12 ure vir 'n voltooiersmedalje te klop.
Die verwagte groep van 42 Namibiese hardlopers sal Sondagoggend by die wegspringstreep wees vir die Comrades-ultramarathon oor 87.7 kilometer vanaf Pietermaritzburg na Durban se Ki
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie