Namibië se woestynjuwele skitter
Namibiërs se harte bars van trots nadat die land se netbalspan, die Debmarine Desert Jewels, Saterdag as die wenners gekroon is in die geskiedkundige eerste VAE-bekertoernooi wat vanaf 15 tot 21 Junie in die Verenigde Arabiese Emirate plaasgevind het. Die Namibiërs het die Singapoer Vandas in die eindstryd met 62 - 53 verslaan. Kenia het met die bronsmedalje weggestap. Lees die volledige berig op bl.1 in Sportwrap.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie