Miller, Looser behaal sukses in buiteland

Bergfietsry
Vera Looser beoog om haar liggaam vir die afsienbare tyd eers 'n behoorlike ruskans te gun.
Andrew Poolman
Namibiërs se suksesse op die bergfiets duur voort ná Alex Miller se oorwinning in Saterdag se King Price Race2theSun wat by Sun City ten einde geloop het, asook Vera Looser se vasberade tweede plek in die sesdaagse Titan-skofresies in Marokko.

Die 22-jarige Miller het na 4 ure 21 minute 39 sekondes die naelresies eindstreep toe gewen om ’n nuwe rekordtyd vir die byeenkoms op te stel – net twee sekondes voor Suid-Afrika se gedugte jaer Matt Beers (tweede), met Beers se landgenoot Pieter du Toit nog een sekonde later in die derde posisie.

Die resies wat by Hartebeespoortdam weggespring het, se afstand was sowat 100 myl (165 kilometer), met klimskofte van nagenoeg 1 000 vertikale meters.

Dit was Miller se eerste werklike deelname aan een van Suid-Afrika se sogenaamde “gravel”-byeenkomste in die kleure van sy Suid-Afrikaanse beroepspan Pyga Euro Steel.

“Ek het nie juis geweet wat om te verwag nie en dus maar konserwatief gery aan die begin. Ek is bly die bene het gehou vir die resies aan die einde,” het die modderbevlekte Namibiër agterna gesê. “Baie dankie aan die organiseerders wat my eerste deelname so genotvol en gedenkwaardig gemaak het.”

Die vinnige en oorwegend plat roete het ’n paar rivierkruisings en verskeie modderige gedeeltes ingesluit. Miller het redelik vroeg in die resies in ’n ligte botsing betrokke geraak, maar sê hy het daarna “’n paar vuurhoutjies verbrand” om in te haal omdat hy geweet het hy moes saam met die voorlopers bly.

Teen die halfpadmerk van die resies was Miller in die voorste wegbreekgroep van ses, met Tristan Nortje, Wessel Botha en Gert Heyns wat ook nog hul stem dik gemaak het.

Miller het die resies op een van die Onguza-bergfietse gewen wat by Omaruru vervaardig en internasionaal deur sy bekende landgenoot Dan Craven bemark word. Hy het ook die “koning van die berge” se klimresies gewen wat meer as 100 km ná die wegspringstreep was.

Miller en die vrouewenner, Sarah Hill van Suid-Afrika, het elkeen met R30 000 weggestap. Hill se wentyd was vyf ure 97 minute 36 sekondes, ’n voorsprong van net twee sekondes voor haar landgenoot Samantha Sanders.

LOOSER IN DIE SAHARA

’n Ongesteldheid het so byna klaargespeel met Vera Looser se aanslag op die Skoda Desert Titan sesdaagse skofresiesdeur die Saharawoestyn in Marokko, maar sy het nietemin vasgebyt om algeheel tweede klaar te maak.

Nadat sy vanaf dag een die voorloper van die toer was, het die Namibiër op die voorlaaste dag Donderdag dié trui afgestaan ná wat sy as een van haar moeilikste dae in fietsry beskryf het.

Volgens Looser het sy die oggend reeds siekerig en swak gevoel en vir ontbyt met ’n halwe bordjie hawermoutpap geëet voor die skof van 95 km.

“As ’n atleet ken ek my liggaam redelik goed en ek is oortuig vandag se gevoel was nie normale moegheid nie. Ek wou regtig by die laaste waterpunt uit die resies onttrek, maar die wedren se profiel wys die laaste 21 km is meestal afdraand. Toe reken ek ek kan dit doen, hoewel niemand bygesê het dis óf sagte sand of sinkplaatpad en teen ’n sterk wind van voor nie.”

Vrydagoggend het sy heelwat beter gevoel ná ’n goeie nagrus.

“Hoewel ek min energie gehad het nadat ek die vorige dag feitlik niks geëet het nie, Gelukkig was die skof net 71 kilometer en ná drie ure was ek verlig om die eindstreep te haal. Op een of ander manier het ek darem steeds tweede op die algehele klaasifikasie geëindig.”

Looser sê sy keer nou huis toe om haar liggaam ’n behoorlike ruskans te gun, met geen beplande resiese vir ’n afsienbare tyd nie.

Kommentaar

Republikein 2024-05-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal | Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe | Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli | AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 13° | 31° Rundu: 13° | 30° Eenhana: 17° | 32° Oshakati: 17° | 32° Ruacana: 18° | 32° Tsumeb: 15° | 28° Otjiwarongo: 13° | 27° Omaruru: 13° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 15° | 32° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 13:52, High tide: 07:51, Low Tide: 02:00, High tide: 20:47 Swakopmund: 17° | 24° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:49, Low Tide: 02:00, High tide: 20:45 Walvis Bay: 20° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:48, Low Tide: 02:00, High tide: 20:44 Rehoboth: 14° | 26° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 19° | 30° Aranos: 16° | 28° Lüderitz: 18° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 29° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 13° | 27° Mbabane: 12° | 24° Maseru: 9° | 24° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 16° | 20° Durban: 17° | 26° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 16° | 26° Harare: 12° | 23° Currency: GBP to NAD 23.13 | EUR to NAD 19.91 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.42 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.88 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 46.8 | USD to KES 129.48 | USD to NGN 1498 | USD to ZAR 18.42 | USD to ZMW 25.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13541.33 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25381.25 Up +0.90% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 348.96/OZ UP +0.45% | Copper US$ 4.87/lb UP +2.62% | Zinc US$ 2 995.50/T DOWN -0.5% | Brent Crude Oil US$ 82.60/BBP DOWN -0.0148 | Platinum US$ 1 032.40/OZ UP +3.10% Sport results: Premier League: Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal | Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe | Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli | AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 13° | 31° Rundu: 13° | 30° Eenhana: 17° | 32° Oshakati: 17° | 32° Ruacana: 18° | 32° Tsumeb: 15° | 28° Otjiwarongo: 13° | 27° Omaruru: 13° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 15° | 32° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 13:52, High tide: 07:51, Low Tide: 02:00, High tide: 20:47 Swakopmund: 17° | 24° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:49, Low Tide: 02:00, High tide: 20:45 Walvis Bay: 20° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:48, Low Tide: 02:00, High tide: 20:44 Rehoboth: 14° | 26° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 19° | 30° Aranos: 16° | 28° Lüderitz: 18° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 29° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 13° | 27° Mbabane: 12° | 24° Maseru: 9° | 24° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 16° | 20° Durban: 17° | 26° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 16° | 26° Harare: 12° | 23° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.13 | EUR to NAD 19.91 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.42 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.88 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 46.8 | USD to KES 129.48 | USD to NGN 1498 | USD to ZAR 18.42 | USD to ZMW 25.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13541.33 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25381.25 Up +0.90% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 348.96/OZ UP +0.45% | Copper US$ 4.87/lb UP +2.62% | Zinc US$ 2 995.50/T DOWN -0.5% | Brent Crude Oil US$ 82.60/BBP DOWN -0.0148 | Platinum US$ 1 032.40/OZ UP +3.10%