Looser veg in Alpe vir ryke UCI-punte-oes
Bergfietsry
'n Eerste Wêreldbeker-bronsmedalje en 160 UCI-punte was die Namibiër se beloning vir ses ure in die fietssaal deur die Italiaanse gebergtes.
’n Podium-posisie by ’n UCI Wêreldbeker-marathonbyeenkoms is die nuutste loopbaandeurbraak waarmee Vera Looser haarself in Italië verbaas het.Op die hoogste vlak van die spor
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie