Kruger kry sy kans teen Jersey en VSA

Krieket
Tielman van Lill
Die nuutste internasionale T20-krieketreeks in Windhoek begin vandag, waarin Jersey en die Verenigde State van Amerika tot Vrydag die Richelieu Eagles in vier vriendskaplike T20-wedstryde by United in Windhoek uitdaag.

Die jeugdige Jersey-span met ’n gemiddelde ouderdom van net oor die 22 sal Namibië van tienuur vanoggend in die eerste T20 Castle Lite-botsing aandurf.

Môre is die VSA se beurt en Vrydag speel die twee toerspanne elkeen ’n wedstryd teen die Eagles.

Saterdag en Sondag sal Jersey teen die VSA se “ou manne” (gemiddelde ouderdom 31) op die veld stap.

Aan die Namibiese kant is die geleentheid vir die 27-jarige middelordekolwer van WHS Old Boys, Malan Kruger, die mees opvallende nuwe insluiting.

Die wêreldbekende T20-spesialis David Wiese se eerste verskyning in ’n reeks in Namibië vandat die gewese Protea verlede jaar sy tweede asem as internasionale speler gevind het, sal ook vir plaaslike krieketkykers ’n seldsame geleentheid bied.

Jongelinge soos Ben Shikongo, Divan la Cock, Lo-han Louwrens, Shaun Fouché en Mauritius Ngupita kan ook in die reeks kans kry om hul kleims af te steek.

VSA-SPAN

1 Monank Patel (29, kaptein): Paaltjiewagter, kolf regs (16) 164 lopies, gemiddeld 14.90.

2 Aaron Jones (27, onderkaptein): Kolf/boul regs (14) 211 lopies, gemiddeld 35.16. Boulsyfers: 3/55, ekon 4.58.

3 Ali Khan (31): Kolf/boul regs (5). Boulsyfers: 5/27 40, ekon 7.05.

4 Cameron Stevenson (29): Boul/kolf regs (0).

5 Gajanand Singh (34): Kolf regs (6) 137 lopies, gemiddeld 68.50.

6 Jaskaran Malhotra (32): Kolf regs (12) 181 lopies, gemiddeld 18.10.

7 Marty Kain (34): Kolf links (2) 50 lopies, gemiddeld 50.

8 Nisarg Patel(34): Boul en kolf regs (12) 45 lopies, gemiddeld 15. Boulsyfers: 16/207, ekon 5.17.

9 Rusty Theron (36): Boul en kolf regs (13) 40 lopies, gemiddeld 8. Boulsyfers: 20/340, ekon 7.33.

10 Saurabh Netravalkar (30): Boul links, kolf regs (15) 26 lopies, gemiddeld 13. Boulsyfers: 11/289 lopies, gemiddeld 26.27, ekon 6.49.

11 Steven Taylor (28): Kolf links, boul regs (14) 335 lopies, gemiddeld 37.22. Boulsyfers: 7/110, ekon 4.78.

12 Sushant Modani (33): Kolf regs (2) 77 lopies, gemiddeld 38.5.

13 Vatsal Vaghela (20): Boul en kolf links (1). Boulsyfers: 2/16 in 1 t 8, ekon 5.33.

14 Yasir Mohammed (19): Boul en kolf links (2). Boulsyfers: 2/62 in 2 t 33.5, ekon 8.37.

NAMIBIË RICHELIEU EAGLES

1 Gerhard Erasmus (27, kaptein): Kolf/boul regs (38) 927 lopies, gemiddeld 34.33. Boulsyfers: 19/295, ekon 5.44.

2 Nicol Loftie-Eaton (21): Kolf/boul regs (19) 144 lopies, gemiddeld 12. Boulsyfers: 3/168, ekon 7.25.

3 Picky Ya France (32): Boul/kolf regs (18) 32 lopies, gemiddeld 4.57. Boulsyfers: 5/176, ekon 6.76.

4 Tangeni Lungameni (30): Boul/kolf links (15) 2 lopies, gemiddeld 2. Boulsyfers: 12/297, ekon 7.07.

5 Craig Williams (38): Kolf/boul regs (35) 805 lopies, gemiddeld 27.75. Boulsyfers: 9/181, ekon 6.24.

6 David Wiese (37): Boul/kolf regs (36) 387 lopies, gemiddeld 21.5. Boulsyfers: 38/921, ekon 7.52.

7 Jan Frylinck (28): Boul/kolf links (35) 140 lopies, gemiddeld 15.55. Boulsyfers: 51/768, ekon 6.62.

8 Ben Shikongo (22): Boul en kolf regs (19). Boulsyfers: 14/272, ekon 6.04.

9 Ruben Trumpelmann (24): Boul en kolf regs (18) 63 lopies, gemiddeld 21. Boulsyfers: 12/337, ekon 6.71.

10 Bernard Scholtz (31): Boul links, kolf regs (35) 22 lopies, gemiddeld 11. Boulsyfers: 39/676, ekon 5.89.

11 Zane Green (25): Paaltjiewagter, kolf links (32) 243 lopies, gemiddeld 11.57.

12 Divan la Cock (19): Kolf en boul regs (3) 89 lopies, gemiddeld 29.66.

13 Lo-han Louwrens (23): Kolf regs/paaltjiewagter (1) 17 lopies in 1 kolfbeurt.

14 Shaun Fouché (22): Kolf en boul regs (0).

15 Stephen Baard (30): Kolf regs (25) 665 lopies, gemiddeld 30.22.

16 JJ Smit (26): Kolf regs, boul links (29) 525 lopies, gemiddeld 32.81. Boulsyfers: 31/576, ekon 6.77.

17 Malan Kruger (27): Kolf regs (0).

18 Mauritius Ngupita (21): Boul/kolf regs (0).

MOONTLIKE JERSEY-TOERSPAN

Harrison Carlyon (21 jaar, 18 T20i-wedstryde), Nick Greenwood (22, 11 wedstryde), Asa Tribe (18, 8 wedstryde), Jonty Jenner (24, 26 wedstryde), Julius Sumerauer (21, 16 wedstryde), Dominic Blampied (25, 26 wedstryde), Charlie Brennan (16, 4 wedstryde), Charles Perchard (29, kaptein, 24 wedstryde), Jake Dunford (28, paaltjiewagter, 26 wedstryde), Daniel Birrell (22, 5 wedstryde), Elliot Miles (25, 20 wedstryde), Ben Stevens (30, 17 wedstryde), Josh Lawrenson (19, 0 wedstryde), Anthony Hawkins-Kay (32, 16 wedstryde), Zak Tribe (20, 6 wedstryde), Rhys Palmer (26, 5 wedstryde), Benjamin Ward (23, 19 wedstryde), William Robertson (23, 6 wedstryde).

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!