Ketjijere se kanse vir Afcon kwyn
Sokker
Die tyd vir herstel en om volle fiksheid te herwin, kan dalk te min wees vir die middelveldspeler van African Stars.
Ronald Ketjijere se kanse om sy land by komende Januarie se 2024 Afrika Nasiebeker-sokkertoernooi te verteenwoordig, is onder ’n wolk nadat hy ’n besering opgedoen het.Die voor
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie