Hinz: ‘Die wêreld onderskat Namibiërs’

Padfietsry
Andrew Poolman
Melissa Hinz is reeds ’n tweemalige Namibiese tydtoetskampioen wat haar land vanjaar by die Afrika-kampioenskap in Ghana verteenwoordig het, maar haar fenomenale uitslag Sondag in die Tour de Brisbane in Australië het selfs vir haar stomgeslaan.

Die 37-jarige Windhoeker was algeheel tweede in die resies oor 110 kilometer en het ook haar ouderdomsklas gewen. Hiermee het sy gekwalifiseer vir die UCI Gran Fondo wêreldkampioenskap se 35-39 jaar vroueresies wat op 4 Augustus vanjaar in Glasgow, Skotland gehou word.

Die UCI Gran Fondo-reeks bied sowat 25 geleenthede wêreldwyd vir die sterkste fietsryers wat nie as professioneel gekontrakteer is nie, om by ’n wêreldkampioenskap teen hul eie ouderdomsgroep te jaag. Om hiervoor deur te dring, moes Hinz in Brisbane die podium haal.

Hinz het uit Brisbane aan die koerant vertel: “Al die vroueryers van 44 en jonger het in een groep begin. Die afstand was 110 km en in die laaste 20 km word Mount Coot-tha aangedurf – ’n klim van 2.2 kilometer lank met ’n 7.2% gradiënt. Dis gewoonlik waar die groep opbreek en die sterker ryers wegkom.

“Ek het geklou aan ’n baie vinnige eerste 30 km, en seker gemaak ek bly in die voorste groep.

“Die resies was van die begin af hard en aggressief. Van die vroue het spanmaats gehad wat kon help met aanvalswerk. En teen daai vinnige spoed moet mens honderde fietsryers verbysteek wat in die wegspringgroepe voor die vroue was. In totaal het 7 500 mense aan die Tour de Brisbane deelgeneem.

“Aan die bopunt van Mount Coot-tha het ek aangeval en gehoop en bid dit werk, want toe was daar nog so 10 tot 15 vroue oor. Ek het goed genoeg geklim en kom toe oor Mount Coot-tha tweede van alle vroue.

“Ek het my vinnigste afdraandresies ooit teen die berg af gedoen (76 km/h) en die laaste 10 km deur die ondergrondse tonnel tot die einde. Dit was nie nodig vir ’n ‘sprint finish’ nie, aangesien die eerste vrou (ouderdomsklas 30-34) toe reeds vier minute voor my was en my teenstanders 2 minute ná my klaargemaak het.”

Haar tyd was 3 ure ses minute 41 sekondes.

“Ek het vooraf gereken ek kon die top-10 in my ouderdomsgroep haal, maar het nie verwag om te wen nie. Geleenthede vir fietsry hier is eindeloos en die sportfasiliteite is uit die boeke!

“Maar een ding is ek seker van: ons Namibiërs word onderskat! Ons behoort baie goed te vaar teen die res van die wêreld in ons ouderdomsgroepe. Ek is amper 38 jaar oud en ry ‘elite’ in Namibië en Suid-Afrika.

“Die feit dat die UCI ’n geleentheid gee vir ouderdomsatlete om ook in ’n wêreldkampioenskap deel te neem, laat my besef ons is eintlik veel sterker as wat ons dink. Ons behoort onsself vir ’n slag net teen ons eie ouderdomsgroep te meet en ons as Namibiërs moet weet, ons staan ’n kans oor die waters!

“Dit was in Desember 2020 juis hier in Australië dat ek besluit het ek gaan triathlon laat vaar en kyk waar kom ek in fietsry. Dis vir my ’n spesiale oomblik om die wen hier in Brisbane te vat. Dit voel dat dis hier waar my fietsrydrome begin het.

“Die Aussies is baie vriendelik, behulpsaam en só aanmoedigend. Almal maak jou deel van alles.”

Kommentaar

Republikein 2024-05-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal LaLiga: Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 12° | 30° Rundu: 11° | 29° Eenhana: 14° | 31° Oshakati: 14° | 30° Ruacana: 14° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 11° | 26° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 19° | 34° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SE, Low tide: 03:18, High tide: 09:17, Low Tide: 15:19, High tide: 22:12 Swakopmund: 19° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:15, Low Tide: 15:17, High tide: 22:10 Walvis Bay: 23° | 35° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:14, Low Tide: 15:17, High tide: 22:09 Rehoboth: 13° | 26° Mariental: 16° | 28° Keetmanshoop: 19° | 28° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 36° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 16° | 29° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 15° | 28° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 25° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 25° Currency: GBP to NAD 23.12 | EUR to NAD 19.88 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.35 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.89 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.56 | USD to EGP 46.8 | USD to KES 129.98 | USD to NGN 1519 | USD to ZAR 18.36 | USD to ZMW 25.05 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13501.46 Down -0.29% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25339.77 Down -0.16% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 367.76/OZ UP +0.50% | Copper US$ 4.84/lb DOWN -0.0086 | Zinc US$ 2 993.30/T UP 0.06% | Brent Crude Oil US$ 81.65/BBP DOWN -0.0183 | Platinum US$ 1 053.12/OZ UP +0.89% Sport results: Premier League: Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal LaLiga: Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 12° | 30° Rundu: 11° | 29° Eenhana: 14° | 31° Oshakati: 14° | 30° Ruacana: 14° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 11° | 26° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 19° | 34° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SE, Low tide: 03:18, High tide: 09:17, Low Tide: 15:19, High tide: 22:12 Swakopmund: 19° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:15, Low Tide: 15:17, High tide: 22:10 Walvis Bay: 23° | 35° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:14, Low Tide: 15:17, High tide: 22:09 Rehoboth: 13° | 26° Mariental: 16° | 28° Keetmanshoop: 19° | 28° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 36° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 16° | 29° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 15° | 28° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 25° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.12 | EUR to NAD 19.88 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.35 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.89 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.56 | USD to EGP 46.8 | USD to KES 129.98 | USD to NGN 1519 | USD to ZAR 18.36 | USD to ZMW 25.05 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13501.46 Down -0.29% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25339.77 Down -0.16% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 367.76/OZ UP +0.50% | Copper US$ 4.84/lb DOWN -0.0086 | Zinc US$ 2 993.30/T UP 0.06% | Brent Crude Oil US$ 81.65/BBP DOWN -0.0183 | Platinum US$ 1 053.12/OZ UP +0.89%