Gruis in verspringput, baan geskeur
Onafhanklikheidstadion 'gevandaliseer'
Die administrateurs van skole-atletiek moes gister rondskarrel om oplossings vir die volgende twee geskeduleerde sonekompetisies vir primêre skole in Khomas te vind.
Beduidende skade is in Windhoek se Onafhanklikheidstadion agtergelaat ná Namibië se beoogde onafhanklikheidsvieringe en die inhuldiging van president Netumbo Nandi-Ndaitwah. Terw
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie