G’n bang haar vir motorfietse
Vroue wys hul staal in enduro, motocross
'n Groep plaaslike vroue wat aan enduro-renne deelneem, sê hulle sal graag meer vroue in dié sportkode wil sien.
“Ek dink as meer vroue betrokke raak, sal die sport soveel beter wees. Dit was so cool om vandag hierdie groep vroue hier te hê,” het Anthea Mans gesê ná ’n enduro-wedren
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie