Gallina is die plek om te wees

Motocross
Die voorlaaste byeenkoms in die nasionale reeks behoort aan die hoë verwagtinge te voldoen.
Tielman Van Lill
Die negende rondte van die Namibiese nasionale motocross-kampioenskap vind môre by die Gallina MX-park by Brakwater noord van die hoofstad plaas.Delmar du Plessis (50cc junior, 72
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer