Frustrasie in NHU-stilswye oor afrigters

Hokkie
Tyd raak min om vir 'n Olimpiese uitduntoernooi voor te berei.
Andrew Poolman
“Sê net wat aangaan, dan weet ons. Maar so kan dit nie meer aangaan nie.”

’n Klaarblyklike gebrek aan kommunikasie dui op ’n kommerwekkende en frustrerende gebrek aan dringendheid in die geledere van die Namibiese Hokkie-unie (NHU), wat onlangs geadverteer het dat hy in die mark is om nasionale afrigters vir sy senior mans- en vrouespanne aan te stel.

Twee Namibiese kandidate wat aansoeke ingedien het en met wie onderhoude reeds afgehandel is, sê hulle kry egter al vir weke lank geen terugvoering nie, terwyl waardevolle tyd verspeel word indien verwag word dat die nasionale spanne by hul naderende kontinentale uitdagings kompeterend moet wees.

Johann Weyhe, wat reeds tevore verskeie Namibiese spanne afgerig het en opnuut ’n kandidaat vir die mans veldhokkiespan is, sê skaars twee maande bly oor voordat die senior vroue veldhokkiespan einde September op uitnodiging aan die Afrika Nasiebekertoernooi in Johannesburg moet gaan deelneem. Net die kampioen dring deur tot die Olimpiese Spele.

Die mans se kontinentale uitdaging lê in Januarie voor. Dikwels moet borge ook vooraf gesoek word om sulke toere ’n werklikheid te maak.

“Nadat Namibië vroeër vanjaar by die binnenshuise Wêreldbeker in Suid-Afrika goed presteer het, is die momentum daarmee heen, met geen nasionale oefengroepe wat aan die werk is of afrigterspanne wat in plek is nie.

“’n Mens voel die Hokkie-unie laat die spelers in die steek, want ’n agterstand ontstaan in vergelyking met ons opposisie. Kenia, Zambië en Zimbabwe is al verby die stadium van uitgebreide groepe en werk reeds met hul finale uitsoekgroepe om op hul beste vir die Afrika-toernooi te wees.

“Ons verstaan nie wat die oponthoud is. Voel hulle die Namibiese afrigters is nie opgewasse nie en hulle moet wyer soek? Ons hoor al vir weke niks. Die tyd begin word ’n probleem.”

Melissa Gillies, ook ’n bekende en gerekende plaaslike kandidaat vir die binnenshuise vrouespan, sê: “As afrigters kan ons nie help om te voel asof ons nie ’n prioriteit is nie en asof daar agendas bestaan. Dalk kyk hulle na ander opsies. Daar is kandidate wat ongelooflike insette in Namibiese hokkie lewer.

“Om eerlik te wees, voel ek nogal hartseer en asof jy nie gewaardeer word nie. Dis moeilik om in so ’n omgewing gemotiveerd te bly. Ek geniet my afrigting by St. Paul’s en DTS-sportklub geweldig, maar dié ...?

“Ons het ons aansoeke twee maande gelede ingedien. Ek verstaan nie hoekom hulle ons nie kan sê wat die oponthoud of die stand van sake is nie. Niemand kan ons ’n antwoord gee nie. Indien enige van ons die voorkeur-kandidaat was, sou daar geen vertraging gewees het nie, maar die gebrek aan kommunikasie laat mens dink hulle kyk om iemand anders in te bring.

“Ek onthou in my onderhoud het ek gevra wanneer ons sal hoor, en die antwoord was dat ’n week kon neem. Dit is nou al ’n geruime tyd gelede. Intussen lewer ons navrae net vae antwoorde op, soos waarskynlik Maandag of volgende week. Dit is werklik swak.

“Ons is mense met besige lewens wat verskeie potte aan die kook moet hou. Indien ons aangestel word (om Namibië af te rig), moet jy in jou persoonlike lewe voorsiening vir ’n hele stel nuwe omstandighede maak. Dit grens aan ’n gebrek aan respek, die manier hoe ons behandel word.”

Navrae is gister aan woordvoerders van die Hokkie-unie gerig, wat teen druktyd nie reaksie opgelewer het nie.

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%