Eerste uitdun vir Parespel
Gholf
Die Windhoek Buiteklub gholfklub het die naweek sy eerste kwalifiserende toernooi vir die Windhoek Lager Internasionale Parespel vir 2023 aangebied.
Op ’n warm somersdag het altesame 45 pare meegeding vir die vier kwalifiserende posisies wat deurdring na die streekfinaal wat in Augustus beslis sal word.
Die voorste uitslae (* die topvier dring deur na die streekfinaal):
1* Evelyn Paulino en Dignity Moyo (45 punte)
2* Johannes Goagoseb en Inklous Suze (44)
3* Dewald Coetzee en Raymond van Zyl (43, uittel)
4* Borris Erasmus en Mannetjies Burger (43)
5 Melt van Schoor en Jolene van Schoor (43)
In posisies 6 tot 11, almal met 42 punte en net geskei op uittel, was 6 Joseph Martin en Thomas Shitaleni, 7 Antonio Gamito en Gavin van Wyk, 8 Izak van Tonder en Andrew Dodds, 9 Gerhardus Liebenberg en Christo Liebenberg, 10 Justin Mwamba en Coen van Graan en 11 Hansina Hinda en Johannes Xoagub.
Pryse vir houe naaste aan die pen is deur Zillan du Pisani (putjie 3), Johannes Hesekiel (putjie 9), Johannes Goagoseb (putjie 13) en Danie van Schoor (putjie 17) ingepalm.
• Die Windhoek Buiteklub bied komende naweek die Windhoek Lager Sentraal Ope aan.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie