Dryf dat dit bars
Oderich Mouton, agtsteman van die Universiteit van Namibië, dryf sterk vorentoe vir die Poolse klub Juvenia Kraków waar hy verlede maand aangesluit het. Mouton en nog ’n gewese Namibiese toetsspeler, die United-skrumskakel Riaan van Zyl, speel beide vir dié klub wat tans sewende uit tien klubs in die Poolse Ekstraliga geplaas is. Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie