In sy laaste Wêreldbeker-wedstryd in Marseille storm Johan Deysel op Frankryk se senterpaar Gael Fickou en Jonathan Danty (12) af. Foto Getty Images
In sy laaste Wêreldbeker-wedstryd in Marseille storm Johan Deysel op Frankryk se senterpaar Gael Fickou en Jonathan Danty (12) af. Foto Getty Images

Deysel ook in oefengroep vir afseisoen

Rugby
Afrigters Allister Coetzee en Chrysander Botha het 'n eerste groep spelers ná afloop van die vorige Wêreldbeker nader groep.
Andrew Poolman
Die Namibië Rugbyunie (NRU) het ’n voorlopige spelersgroep geïdentifiseer wat betrek is om ’n afseisoenprogram ter voorbereiding op die naderende 2024-seisoen te volg.

In die NRU-brief aan klubs word gestel dat die groep wat reeds verlede week op die oefenveld begin versamel het, beslis verder uitgebrei sal word.

“Hierdie is nie ’n finale oefengroep nie, maar gegrond op spelers wat in die groter groep vir die Mzansi Uitdaagreeks, die Nasiebeker en die Wêreldbeker was. ’n Geleentheid bestaan vir meer spelers om aan die program deel te neem en vir volgende jaar se spankeuse mee te ding.

“Spelers wat nie in Windhoek gebaseer is nie, volg dieselfde program van ons krag- en kondisioneringsafrigter Sergio de la Harpe. Die oogmerk is vir spelers om hul huidige kragvlak met 15-20 persent te verhoog.”

Die senior nasionale oefengroep, grootliks sonder spelers wat in die buiteland gekontrakteer is, se eerste fase van voorbereiding strek van 7 November tot 15 Desember, word in die brief gesê.

Die 32-jarige senter Johan Deysel, kaptein van Namibië se Wêreldbekerspanne in Japan 2019 en Frankryk 2023 en ook ’n spanlid van Engeland 2015, se naam verskyn ook op die lys nadat sy kontrak van sowat vyf jaar met die Franse klub Colomiers tot ’n einde gekom het.

Deysel het ná sy skooljare nie klubrugby in Namibië gespeel nie, maar wel spanne soos Pukke, die Luiperds, en die Sharks verteenwoordig voordat hy Frankryk toe is.

Indien hy wel in die prentjie vir die 2024-seisoen is, sal hy egter eers die skorsing vir vyf wedstryde moet uitdien wat hy by die Wêreldbeker ná sy rooi kaart vir ’n gevaarlike duikvat op Frankryk se kaptein Antoine Dupont opgelê is.

Verskeie van sy spanlede by die Wêreldbeker is ook opgeroep.

Heelwat spelers wat in plaaslike klubrugby uitgeblink het, asook enkele huidige en onlangse Namibiese o.20-spelers is ook betrek, met die verwagting dat die Windhoek Draught Welwitschias weer volgende jaar in Suid-Afrikaanse provinsiale kompetisie sal meeding.

VOORSPELERS

Jason Benade, Mahepisa Tjeriko, Jano Otto, Max Katjijeko, Desiderius Sethie, Prince !Gaoseb, Herschell van Wyk, André Rademeyer, Nelius Theron, Peter Diergaardt, Obert Nortje, Johan Brockmann, Cameron Langenhoven, Joshua Jacobs, Wikus Jacobs, Frikkie Engelbrecht, Anthony Hoebeb, Bernd Beddies, JC Rossouw, Gerhard Thirion, Viery Haufiku, Lezardo Vos, Rowan Jansen, Darius von Solms, Diamando Tjombe, Conwill Draghoender.

AGTERSPELERS

Jacques Theron, André van der Berg, Danco Burger, AJ Kearns, Chad Plato, Alcino Izaacs, Danie van der Merwe, Natie van Rensburg, Owen Hawanga, Quirione Majiedt, Justin Newman, Jeandre Loubser, Johan Deysel, Lloyd Jacobs, Bredell Wessels, PJ Walters, Raschano van Rooi, Hillian Beukes, Warren Ludwig, Gerswin Mouton, Nico Maartens, Cliven Loubser, Oela Blaauw, Renier Benade, Shareave Titus, Aljarreau Zaahl, Niel Holtzhausen.

• Die NRU het klubs in dieselfde brief ingelig dat kennisgewings binnekort uitgestuur sal word oor die beoogde kompetisie tussen streekspanne, die verdeling van die klubs en aanwysing van bestuurspanne.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.84 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.42 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.99 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.42 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 368.98/OZ UP +0.95% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.15% | Zinc US$ 2 950.30/T DOWN -0.21% | Brent Crude Oil US$ 83.39/BBP DOWN -0.0151 | Platinum US$ 995.60/OZ UP +1.04% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.84 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.42 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.99 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.42 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 368.98/OZ UP +0.95% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.15% | Zinc US$ 2 950.30/T DOWN -0.21% | Brent Crude Oil US$ 83.39/BBP DOWN -0.0151 | Platinum US$ 995.60/OZ UP +1.04%