Dansspan presteer in die Sonstad

Danssport
Drie-en-twintig van Dance Domain Namibië se studente het onlangs aan die internasionale Rumba in die Jungle-danskompetisie by Sun City in Suid-Afrika deelgeneem en het uitstekend teen die ander 12 lande met 118 medaljes in totaal gevaar.

Al die Namibiese dansers het nasionale kleure ontvang.

So is die medaljes opgeraap:

1 Nadine Birch vyf (2 goud, 2 silwer, 2 brons).

2 Jani van der Merwe vyf (1 goud, 4 silwer).

3 Kerry-Anne Kiara Kriel nege (1 goud, 7 silwer, 1 brons).

4 Lilibeth Bazuin 10 (9 goud, 1 silwer).

5 Kari Rabie vyf (2 goud, 3 silwer).

6 Anja Rabie een (goud).

7 Anyanka Esterhuyzen vier (1 goud, 3 brons).

8 Elri Maree een (brons).

9 Amore Junius vier (1 goud, 3 brons).

10 Luche van den Berg drie (3 goud).

11 Uetjitavi Katjatenja ses (4 goud, 1 silwer, 1 brons).

12 Ana Theron vier (3 goud, 1 brons).

13 Nicolas Peter Garrels agt (5 goud, 2 silwer, 1 brons).

14 Vernon Sawyers vier (1 goud, 3 silwer).

15 Andrea Hugo nege (4 goud, 2 silwer, 3 brons).

16 Amanda Hugo ses (3 goud, 3 silwer).

17 Jean-Jacques Coffee agt (5 goud, 3 silwer).

18 Luca Coffee agt (3 goud, 2 silwer, 3 brons).

19 Milla Lamprecht twee (1 silwer, 1 brons).

20 Lehanie Coetzee vyf (2 goud, 1 silwer, 2 brons).

21 Janke du Plessis agt (2 goud, 5 silwer, 1 brons).

22 Uzziel Nii Bortei Bortei vier (3 goud, 1 silwer).

23 Franco! Nauseb vier (3 goud, 1 silwer).

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer